Vetnews | November 2025 40 « BACK TO CONTENTS Dr Alwyn Venter We are deeply saddened by the passing of a remarkable veterinarian, Alwyn Venter, whose passion, energy, and kindness left an unforgettable mark on everyone who knew him. From his student days, he was known for his bright smile, his mischievous sense of humour, and his ability to bring warmth and laughter wherever he went. In his professional life, he carried those same qualities into his work — combining compassion, dedication, and an incredible work ethic to care for the animals and communities he served. His commitment to wildlife reflected a deep respect for life in all its forms, and his colleagues and mentors alike admired his drive and heart. When our profession loses a veterinarian, it is like a great tree falling - the forest grows quiet, the air holding its memory. The silence is heavy, yet life still stirs in the roots of their kindness, in every creature and person they once cared for. His loss is felt profoundly by his family, friends, colleagues, and the broader veterinary community. We extend our heartfelt condolences to all who loved him, and we honour his legacy of compassion and care. v Dr Sherike van der Merwe Alwyn se beginsels was vas en sy oё was gerig op Christus. Hy is een van 6 kinders gewees. Sy jongste Broer Magnus volg in sy voetspore en is tans tweede jaar veearsteny student. Hy is gebore 2 Oktober 1993. Hy ontmoet sy vrou Leanne in hulle eerste jaar op hoofkampus en hulle is van daar af onskeibaar. Die Here het hulle ryklik geseen met twee gesonde seuns Petrus (3) en Dawid (1). Alwyn was lief vir sy gesin, familie en vriende. Hy was ’n natuur liefhebber en besonderse wildsveearts. Ons sal hom altyd onthou vir sy deernis en omgee. Sy hande het vir niks verkeerd gestaan nie en hy was altyd bereid om enige iemand te help maak nie saak waar of hoe nie. Sy mense verhoudings was puik en geen klient, vriend of familielid kon anders as om van hom te hou nie. Wat jy gesien het, het jy gekry sonder enige twyfel. Hy was meer ondeund (stout is nie die regte beskrywing vir sy manewales nie) as enige mens wat jy sal ontmoet. Ons sal hom altyd onthou. v Klaas-Jan van de Wetering Two recently deceased veterinarians: Dr Bartels and Dr Venter doing what they loved the most. Photo courtesy Facebook
RkJQdWJsaXNoZXIy OTc5MDU=