VN August 2020

Vetnuus | Augustus 2020 12 Sybrand (Ben) Harris is die seun van Willie, gebore in 1995. Hy het sy studies in 2019 voltooi en is tans besig met sy verpligte gemeenskapsdiensjaar by Sybrandkraal Dierekliniek by KwaMhlanga in Mpumalanga, Hy het ook ingeskryf vir ‘n MSc in kleindiergeneeskunde. Marlie (Lente) Harris, Sybrand se suster en Willie se dogter is gebore in 1998. Sy het haar studies in 2017 begin en hoop om in 2022 te gradueer. Sy het in 2017 ‘n Vise-Kanseliers Merieteprys verwerf, in 2018 die TuksRes prys vir die junior damestudent met die hoogste jaargemiddeld, was tydens die 2018-19 termyn sekretaresse van die OP Village Huiskomitee en is tans die huiskomitee se vise- primaria en behartig die akademiese portefeulje. v Dr Sybrand Harris en Sr Nokuthula Mtshali by 'n inentingsveldtog in KwaMhlanga in 2020. Marlie en Sybrand Harris by Onderstepoort se 2018 prysuitdeling. Marlie ontvang die prys vir beste presteerder in Anatomie, en Sybrand vir die beste presteerder in One Health. Marlie Harris dien vir twee jaar op die koshuis se huiskomitee. So, ons wonder nou – waaroor praat die Harrisse om die braaivleisvuur? Article Veeartsenykunde is in hul bloed! <<< 11

RkJQdWJsaXNoZXIy OTc5MDU=