VN October 2026

Vetnuus | October 2026 11 Die reünie het afgeskop met ‘n skemeraand Weskus snoekbraai by die Paternoster Hotel. Daar was eers ‘n bietjie senuagtigheid te bespeur. Hoeveel van jou klasmaats gaan jy herken na 40 jaar? Nuwe haarstyle (of ‘n gebrek daaraan!) het sy uitdagings gebied, maar net ‘n paar woorde was nodig om die ys te breek en weer name aan die gesigte te koppel. Die eerste aand is eers vroeg die volgende oggend by Paternoster se legendariese Panty Bar afgesluit. (Apparently the photos were not suitable for publishing in a respectable magazine such as Vetnews – Ed) Leading Article Contingent enjoying the snoek braai op die first evening. FLTR: (Back) Deon van Tonder, Coen de Bruin, Judy Wright Sampson, Gerhard Neethling, Gerhard Giliomee, Francois Marais, Henry Labuschagne, Linda Jacobson, Quixi Sonntag; (Front) Sven Arp, Gary Bogner, Santjie Pieterse Fereira, Mark Chimes, Marisa Naude. >>>10

RkJQdWJsaXNoZXIy OTc5MDU=