VN April 2024

Vetnews | April 2024 22 « BACK TO CONTENTS Daar is 87 wetenskaplike artikels op sy rekord, waarvan alles behalwe 16 was hy of senior of enigste outeur; 51 is oor Protosoologie, waarvan 23 oor Olifantsvel siekte gaan. ‘n Verbasende 19 artikels is oor veterinêre geskiedenis geskryf. Rudolph is ook mede-Redakteur van die spog-boek “Onderstepoort 1908-2008”, en het toegesien dat ‘n Nasionale Veterinêre Museum op Onderstepoort gestig is en ‘n webwerf oor veterinêre geskiedenis tot stand gebring word. Rudolph Bigalke het 14 toekennings en erebewyse ontvang, waarvan die Goue Medalje van die SA Veterinêre Vereeniging in 1994, die Goue Medalje van die Kunsmisvereeniging van SA in 1997, en die Lewenslange Visie-Presidentskap van die SAVV in 2014 veral uitstaan. Hy word ook erken as Socius van die Koninglike Vereeniging van SA, en kry die HH Curson Toekenning in 2020 vir sy groot bydraes in veterinêre geskiedenis. Rudolph Daniel Bigalke was inderdaad ‘n steunpillaar van die veterinêre beroep. Sy nalatenskap is een van wetenskaplike uitnemendheid, ‘n hoe werksetiek, hoe standaarde en ‘n onwrikbare professionalisme. Ons onhou hom as ‘n sprekende voorbeeld van wat in ‘n lang en hoogs produktiewe loopbaan van 70 jaar bereik kan word. Ons onthou sy bereidwilligheid om altyd to help en waardevolle bydraes te maak. Sy wysheid en goue raad sal lank onthou en vermis word. Ons waardering vir die lewe en bydraes van Rudolph Bigalke is groot en ons sal nie sy gelyke weer sien nie. Ons se baie dankie vir die Bigalke gesin vir die ondersteuning wat oor die jare aan hom toegestaan is. Rus in vrede, ons Vriend, Kollega en Inspirasie. v Gareth Bath In Memoriam DR DAVID PETER JOHNSON 1957 – 2023 Dr David Johnson was a year behind me at school and played alongside school colleagues of mine in the 1st Rugby Team. Our 50th School Reunion takes place this year. Dave was a very compassionate person and had a deep love for animals and birds. He played Provincial Rugby in his Varsity years first for WP and then N Transvaal. David had a hearing disability and used to lip-read when communicating, despite this, his empathy and compassion made him very dear to our Clients. Our MMP medical plan paid for him to have cochlear implant surgery. One of my very special memories of him was him sitting on the front door steps one evening under our awning. I asked if he was okay. His reply was: Charles, I am listening to the rain. How we, able-bodied, take so much for granted. He was quick-witted, intelligent but most of all an absolute gentleman. I will always remember the days of practice with him. We also worked together at UPE as students doing research work. I will never forget counting waves, measuring the water table and taking sand core samples. The most tanned students on Campus. Dave’s favourite hobby was fishing and he would spend most of his off time surf or rock angling and later fly fishing. His family were very important to him and he loved his wife very dearly. We have sadly lost a dear Colleague and Gentleman I wish him all the Best as He resides in Heaven and I am sure he is surrounded by family gone before and many animals by his side. v Charles Hayward

RkJQdWJsaXNoZXIy OTc5MDU=