VN May 2022

Vetnuus | May 2022 24 Dr Graham Tedder is the Board Director with Groups as his portfolio. Practising in Escourt, he almost got derailed from being a veterinarian by career guidance (mislead) and an unfortunate run-in with his First Year. Fast forward a good 46 years and find him married to Michelle and blessed with a married son and three delightful grandchildren in Perth, Australia. Dr Tedder has been involved in various committees and sports clubs, culminating in serving on the SAVA board for the last few years. He is excited about the various SAVA projects like the mentorship programs for CCS Vets, CVC (Community Veterinary Clinics) and SAVETCON, which have come to successful fruition under the SAVA banner. When not tending to some milk cows, you will find him fly fishing or bird watching Dr Tedder would like to recommend colleagues and new graduates to get involved in veterinary structures, sports and social clubs in your communities and achieve a balance in home, social and work life. Vetnews would like to wish him a happy birthday on the 9th of May . v GrahamTedder Meet the SAVA team Met ‘n agtergrond in Programmering geniet ek dit steeds om agter my rekenaar skerm in te skuif en nuwe uitdagende projekte aan te pak. Vetnuus is beslis die mees stresvolle, uitdagende en bevredigende projek in ‘n lang tyd. Wanneer ek nie op soek is na nuwe artikels en interessante verwikkelinge binne die veeartseny omgewing nie, geniet ek ‘n glasie rooiwyn en ‘n asemrowende sonsak op my dek, slaan dalk ‘n kledingstuk aanmekaar of sweis 2 stukke metaal saam. My ouers het my as kind Goggabie genoem omdat ek altyd of in ‘n boom geklim, of in die grond gegrawe. Groentetuine is ‘n groot liefde en ek het nog nooit op ‘n plek gebly waar ek nie groente geplant het nie. Selfs hier in die diep Bosveld het ek ‘n klein groentetonnel om my naby die aarde te hou, en die diere weg te hou wat voor ons wil eet. Ek omring myself graag met diere – al van klein af – en het tans 3 katte, ‘n papegaai en ‘n kokketiel wat ons eintelik namens ons kinders aanhou. My gunsteling dier is sekerlik ‘n luiperd en min dinge so mooi soos sy saag-saag geluid in die nag Ek verjaar op 20 Mei , die jaar…. my geheim. v Andriette van der Merwe

RkJQdWJsaXNoZXIy OTc5MDU=