VN November 2021

Vetnuus | November 2021 4 Hier in Hoedspruit het ons al ‘n hele paar somers in Oktober gehad. Dag maksimum temperature wissel van een dag na die volgende sommer met 15 tot 20 grade, en die veld smag na die reën. Baie word toegedig aan klimaatsverandering agv koolstof gasse en ozoon. Sonder om in ‘n swaar debat in te gaan oor klimaatsverandering, dink ek niemand kan ontken dat daar wel ‘n verandering in die klimaat plaasvind nie, om watter rede dan ook al. This month is dedicated to One Health, a concept that may be foreign to several readers and perhaps something people may not find applicable to the general practice. Do yourself a favour and read the articles prepared for this issue. One Health may be a lot closer to home than you think. Die artikels handel oor internasionale tendense maar komdan tuis in ons eie land wat reeds heelwat doen om hierdie benadering toe te pas. Ek het die voorreg gehad om ‘n gesprekvoering by te woon wat deur Future Africa aangebied is by die Universiteit van Pretoria. Die gesprek het gehandel rondom Informele nedersettings, of plakkerskampe soos dit in die volksmond bekend staan, of meer spesifiek oor hoe daar vir gesondheid en gesonde mense beplan moet word. The usual suspects were around the table, namely doctors, nurses and community workers, but the following disciplines are not that obvious: engineers, town planners, architects, dieticians and agriculturalists. The Veterinarians were first omitted from the list, but it became evident that they have an integral role to play, a true transdisciplinary team at work to make informal settlements for healthy for healthy people. Die 3 sirkels van One Health omvat presies dit. Om dit baie te vereenvoudig is elke faset van hierdie sirkel afhanklik van die ander 2 en mag die ander 2 nie benadeel nie. Die mens kry dit egter keer op keer reg om veral die omgewing maar ook die diere (of diereryk) te vernietig. Dit bly egter verstommend hoe die omgewing net weer terugveg waar die mens nie meer kan of wil kom nie. Sit back and enjoy the regular columns but also the well-prepared articles on a subject not so well known. v Andriette From the Editor Editor’s notes / Redakteurs notas Andriette van der Merwe Image Shutterstock Source: Bored Panda

RkJQdWJsaXNoZXIy OTc5MDU=