Oranje-Vaal

Branches of the SAVA represent the interests of members in specific geographic areas. Please ask us if you are not a member of the Oranje-Vaal branch and you would like to become one.

Email: debbie@sava.co.za

(A small yearly fee of R300 is applicable)

Voortgesette opleiding

Die Oranje-Vaaltak van die SAVV het jaarliks ‘n baie suksesvolle mini-kongres met sprekers in troetel en produksiediere. Daar word ook genoegsame tyd gegee sodat lede die uitstallers se stalletjies kan besoek.

Voorsitter:  Dr Marna Walker

Ondervoorsitter: Dr Shannon Parker

Sekretaresse: Dr Mariaan van der Merwe

RuVASA Lid: Dr Bastiaan Fouche

Senior Lid:  Dr Danie van Zyl

Scroll to Top