We, the members of the Association, resolve at all times:
- To honour our profession and the Veterinary Oath
- To maintain and uphold high professional and scientific standards
- To use our professional knowledge, skill and resources to protect and promote the health and welfare of animals and humans
- To further the status and image of the veterinarian and to foster and enrich veterinary science
- To promote the interests of our Association and the fellowship amongst its members
Ons, die lede van die Vereniging, onderneem om te alle tye:
- Ons professie in ere te hou en die Eed na te kom
- ‘n HoĂ« professionele en wetenskaplike peil te handhaaf en te onderhou
- Ons professionele kennis, vaardigheid en hulpbronne aan te wend ter beskerming en bevordering van die gesondheid en welsyn van dier en mens
- Die status en beeld van die veearts te bevorder en die veeartsenykunde te verryk
- Die belang van ons Vereniging en die genootskap tussen lede te bevorder