Geagte SAVV-lid,

Dit is onder ons aandag gebring dat sommige van ons lede se kliënte nie vertroud is met die wette wat voorskrifmedisyne reguleer nie, en stel sekere eise wat, indien dit vervul word, tot die vervolging van die veearts kan lei.

Om te help met die behoud van die kliëntverhouding, het Dr Hayley Eagar van die SAVV se medisyne-komitee ‘n pamflet opgestel wat moontlik gedruk en aan kliënte oorhandig kan word.

Klik hier om die pamphlet af te laai.

Beste wense,
Gert Steyn
SAVV: Besturende Direkteur

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of