Photo Rhino WorkshopDie Renosterkomitee van die SAVV beplan nog werkswinkels in 2014: Gauteng, KwaZulu-Natal en Vrystaat / Noord-Kaap (datums en plekke sal binnekort bevestig word).

Die doel van hierdie werkswinkels is om alle veeartse (veral kollegas wat nie gereeld met wild werk nie) toe te rus met die kennis oor hoe om te werk te gaan indien hulle gekonfronteer sou word met ‘n renoster wat gestroop is. Ons nooi alle lede van die veeartseny-professie uit om die werkswinkels by te woon.

Daar was ‘n artikel oor die prakties in die Worcester Standard, Die Beeld sowel as in Die Burger:

http://www.worcesterstandard.com/95695/news-details/brekende-nuus-veldoperasies-vir-renosters

http://www.beeld.com/nuus/2013-10-21-veeartse-verwyder-horing

http://www.dieburger.com/nuus/2013-10-20-renosterkoei-se-horing-chirurgies-verwyder