SAVA_logo2012 rond(1)Membership survey:
The mission of the SAVA is to serve it members.  It was important, therefore, to learn about what motivates our members, what is important to you and to gather meaningful opinions, comments and feedback.

We would like to thank all 500 members who took the time to complete the SAVA membership survey. Thank you also for the comments and suggestions. The knowledge we gained is invaluable and will help us to maintain and improve the service to our members.

Click here to view the results.

Lidmaatskapopname:
Die missie van die SAVV is om ons lede te dien en daarom was dit vir ons belangrik om die mening, kommentaar en terugvoer van ons lede te kry. Verder wou ons uitvind wat ons lede motiveer en wat vir julle belangrik is.

Baie dankie aan die 500 lede wat tyd gemaak het om die SAVV se lidmaatskapopname te beantwoord. Dankie ook vir julle kommentaar en voorstelle. Die waardevolle inligting wat ons gekry het sal ons help om goeie diens aan ons lede te verbeter.

Druk hier om na die resultate te kyk!